Instagram story viewer> @wonkiware> Tagged
26.4K
followers
730
following
South African design pottery and homeware.
POSTS STORIES REELS TAGGED
Die wit boks is n voorbeeld van die tipe geskenke wat jy kan verwag by die Wat n Ma Moet Weet Live event. Jy gaan bederf word met oor die R1500 se geskenke van ons lieflike borge. Kom kuier saam.

(Let wel die geskenkies gaan effentjies verskil ons wil jou tog verras- maar jy kry die idee dit gaan LEKKER wees.)

Dankie @bestmedscheme @wijnlandfertility @novalac_junior_sa @itsbabaco @babythrpy wat die dag vir ons moontlik maak. 

En al hierdie brands wat al die mammas sooooo bederf, 
@erinvalehotel ; @missmollymoreson ; @aramexsouthafrica ; @mustela_sa ; @mustela.france ; @poetrystores ; @poetry_of_living_store ; @bakdroom ; @wonkiware ; @bibs_south Africa ; @thestellaclip ; @thenannyclub.sa ; @fullcircle_food

Ek is bitter opgewonde! Ek hoop ek sien jou daar! X
10
back to up