Posted On: December 12th 2025, 08:41 am
Volgende week op
#ProntuitTV rock ‘n’ roll
@kabousmeiring by Taalgenoot se RUK EN RYM-kompetisie vir alternatiewe musikante. Lirieke en taalgebruik speel uiteraard ‘n groot rol in die beoordeling. Waaroor skryf hierdie jong musikante? En wie inspireer hulle?
Woensdagaand om 21:00 op
@kyknettv.
Met trots vervaardig deur
#IdeaCandy #LeadersinEntertainment 🎬