Instagram story viewer> @wolenhare> Posts
684
followers
1030
following
G'n mens weet hoekom ek dié ding doen nie. Expect photos of my cat, mostly.
POSTS STORIES REELS TAGGED
Some @woordfees moments. @fire.water.fire was out there observing.

Meeting @friedavdheever was a soul treat.

Did some great @taalgenootklankbaan recordings during the @woordfees, including a majestic chat with @toastcards.

@jerome_rex demonstrating the glory of a great backyard. Look out for an epic @taalgenootklankbaan episode with Mr. Rex.

@wolenhare and I had the best chat with @william_welfare in Durbanville, launching it as a collab podcast ep soon.

The Lloyd Ross showcase at the @woordfees Film Festival was a special thing, ending with two great films (both involving Rian Malan), and a live Q&A.

Lloyd Ross and Rian Malan chatting about films and music and South Africa.

Got to witness @locally_yellow_rsa’s first ever live DJ set at @aandklasstellenbosch for the @klyntji Klub gig, magic.

Thank you @kultuurwyfie for all the dogs!

Caught one song of Buurvrou’s set, and what a song to catch!

Watching @toastcards & @magetroskie in an @altramalband moshpit was a festival highlight.

@dierbaar_band helping everyone to gly.

What a joy to have an impromptu Die Skynmaagde moment at the end of @diehotelhenry’s set.

Art guys.

Great Q&A with @aryankrugerthing after the epic screening of Street Trash.

Van Pletzen walks into a bar.

@kultuurwyfie lei al die gesprekke.

Oom Arra.

The Architect.

Five legends in profile: Conrad, Peach, Paul, Sossi, Regardt. by @wolenhare
5
6 days ago
Download
Hoor die volle storie (en nog baie meer stories!) waar ook al jy jou podsendings luister - Groothond @peachvanpletzen op episode 7 van Taalgenoot Klankbaan. Hosted by @jacofundermerwe & @wolenhare, audio deur @anika.dl. Video visuals deur @alex.j.mckay. by @wolenhare
2
2 months ago
Download
Die sewende episode van Taalgenoot Klankbaan is lewendig op die luggolwe! Jaco & Angie het ‘n majestic gesprek met Groothond @peachvanpletzen by sy studio in Johannesburg geniet, en Peach het ook ‘n Song-Exploder-style breakdown van @vanpletz se megatreffer “Awaken the Legehness” gedoen. Luister nou, beskikbaar waar ook al jy jou podcasts luister. Foto (en die opname en sny en meng van die episode): @anika.dl by @wolenhare
6
3 months ago
Download
Ons sesde episode is sopas live on all podcast platforms, insluitend ‘n lekker onderhoud en beautiful performance snippets van @n1jozi.official, en ons het gister ons sewende episode opgeneem. Oor ‘n week of so sal julle ook weet vir wie Angie en Jaco so gestaar het…foto deur @anika.dl by @wolenhare
0
4 months ago
Download
Angie Gallagher is een van die twee aanbieders van Taalgenoot Klankbaan. Baie goeie onderhoudvoerder, altyd reg met ‘n goeie woordspeling en kontekstuele grappie (luister bv. uit vir haar waarnemings in Episode 2 oor die klapgevegte), en sy praat die mooiste Afrikaans. Sy is ook self ‘n skrywer van vlymskerp poësie, jy kan van haar gedigte lees in die Nuwe Stemme 6 bundel. Die een en enigste @wolenhare by @wolenhare
7
6 months ago
Download
In die heel eerste episode van Taalgenoot Klankbaan het Angie & Jaco by @charlpianoman gaan kuier in Pretoria, en klomp chats gebou langs Charl se klavier. Dis ‘n wonderlike eerste episode, en was ‘n magic manier om die Klankbaan ruimteskip te launch. by @wolenhare
0
6 months ago
Download
In die vyfde episode van Taalgenoot Klankbaan gesels Angie en Jaco met @allen.laing, die Xylomantis, oor hoe om met hout te werk, en hoe om nie bome te klim nie. Die episode eindig met ‘n wonderlike xylomancy sessie. #taalgenootklankbaan opgeneem en gesny deur @anika.dl by @wolenhare
1
6 months ago
Download
Die 4e episode van @taalgenootklankbaan is ‘n lekker in-diepte gesprek met Janke Mostert (van Dierbaar). Geniet die chats (en die musiek) waar ook al jy na podcasts luister. @kaktrise @dierbaar_band @wolenhare @taalgenoot #taalgenootklankbaan by @wolenhare
3
7 months ago
Download
Die derde episode van @taalgenootklankbaan is ‘n fantastiese gesels met die lewende legende @lynthiajulius, en sluit ook live recordings van haar ongelooflike set by @railwayscafe vir ‘n @klyntji x @wereld_sa x @mogalefestival show in. Trust me and give it a listen. #taalgenootklankbaan by @wolenhare
0
8 months ago
Download
Volgende week op #ProntuitTV rock ‘n’ roll @kabousmeiring by Taalgenoot se RUK EN RYM-kompetisie vir alternatiewe musikante. Lirieke en taalgebruik speel uiteraard ‘n groot rol in die beoordeling. Waaroor skryf hierdie jong musikante? En wie inspireer hulle? 

Woensdagaand om 21:00 op @kyknettv. 

Met trots vervaardig deur #IdeaCandy #LeadersinEntertainment 🎬 by @wolenhare
2
10 months ago
Download
In episode 2 van Taalgenoot-Klankbaan verken Angie en Jaco die hoogs vermaaklike en interessante wêreld van klapgevegte by ’n byeenkoms van klappers in Benoni. Nog nie só ’n geveg bygewoon nie? Luister hier na die episode en kry ’n blik agter die skerms: https://atkv.org.za/taalgenoot/taalgenoot-klankbaan/ by @wolenhare
1
a year ago
Download
Laaste lenteverwittiging as ‘n permanente inwoner van Richmond. Die perskebloeisels hang uit. Tjankerig om vir dié plek koebaai te sê, maar verheug en opgewonde oor ‘n gans nuwe hoofstuk. taken in Richmond, Northern Cape by @wolenhare
3
4 years ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up