Instagram story viewer> @veronegrobler> Posts
739
followers
1700
following
32 🇿🇦 ✝️
🩺👩‍⚕️Sports medicine and Anaesthesia..
⛰️Nature and sports lover 🏊‍♀️🚴‍♀️🏃‍♀️
🤸‍♀️Adventure addict
❤️💍 @juridebruyn
POSTS STORIES REELS TAGGED
Ontelbare onvergeetlike herinneringe wat ons al gedeel het, meeste wat onbeskryflik is in woorde. 
Dankie vir al die avonture wat jy in my lewe in bring ek sien uit vir al dié wat nog voorlê!
Geluk met jou verjaarsdag skat❤️
@veronegrobler by @veronegrobler
1
3 months ago
Download
George MUT 100km ⛰️🏃‍♀️🤩 @georgemountainultratrail

Wat 'n ervaring. Ek weet nie of mens ooit heeltemal voorbereid sal wees vir so 'n groot challenge nie, maar iets waarvoor mens gereed moet wees in so 'n lang race is definitief vir iets om verkeerd te gaan en dan die karakter toets wat daarmee gepaard gaan om te besluit hoe jy daarop reageer. 

Ek het nog so baie om te leer, en glo my mens leer elke keer iets van jouself en kom 'n sterkter weergawe aan die ander kant uit. Ek sien uit vir nog baie karaktervormende avonture in die berg.  

Ongelooflik dankbaar vir my mense wat my so mooi ondersteun. ❤️ @juridebruyn was nogals nie te sleg as crew chief nie. Was selfs bereid om my vuil voete vir my te lube. 🤣

Mag ek nooit die wonder vir God se skepping en natuurskoon verloor nie, en mag ek elke keer waar ek die voorreg het om tyd in die berge deur te bring oorweldig word uit dankbaarheid aan my Hemelse Vader wat dit vir my moontlik maak. 🙏👏 taken in George, Western Cape by @veronegrobler
11
4 months ago
Download
“I asked myself that same question this morning... why am I here? I think it’s to see what my limits are. What is resiliency? What is grit?”
@zandermugglestone 

Throwing it back to the early hours of this morning as the @georgemountainultratrail 100km and 60km fields stepped up to the starting line in the freezing, pitch-black George air.

Standing on a starting line at 4:00 AM with a headlamp cutting through the mist forces an immediate reality check. We caught up with runners just minutes before the horn blew, and the raw honesty was electric.

Some are out there out of pure curiosity to see what the Outeniqua peaks look like at dawn. Others are explicitly there to force themselves into the pain cave—because they know that after the first 30 kilometers, the physical body gives out, and the rest of the race is won entirely in the mind.
It’s an unknown territory that scares them and excites them all at once.

But as the countdown hit zero, every single doubt evaporated into the mountain air, replaced by the unified drive to find out how badly they want that finish line. And some have already crossed it! 

The mountains don’t care about your training plan; they only care about your heart.

👇 To everyone out on the route right now pushing through the afternoon heat—we see you.

Leave a message of support for the runners below!

#ydourun #whywerun #mutbyutmb #utmbworldseries taken in Outeniqua Park Rugby Stadium by @veronegrobler
3
5 months ago
Download
I have decided to share my personal experience with endometriosis to hopefully educate and raise awareness on the massive impact this disease can have on multiple aspects of someone's life, and the big need to get some answers in research regarding better treatment options. Feel free to read a bit about my experience with endometriosis in the post. 

Since Endometriosis is impacting me so much, I have decided to take action and start a fundraising campaign. We don't have any dedicated research orginizations in South Africa, but Endometriosis Foundation of America @endofound is running a campaign (One for the cure) dedicated to raising much needed funds for endometriosis research.

As part of my fundraising campaign I am running 100km during the MUT by UTMB @georgemountainultratrail in George on the 30th of May.  My aim is to raise R20000 (R200 per 1km run) towards endometriosis research, but I will need your help getting there. 

Whether you’ve experienced endometriosis personally, love someone who has, or simply believe people deserve better answers. Your support matters. If you are able, please consider making a donation. Every donation moves us one step closer to progress. 🙏❤️

https://give.endofound.org/RunForEndometriosis (see link in Bio 👀) by @veronegrobler
11
6 months ago
Download
Ek wonder partykeer wat @juridebruyn dink as ek hom vertel van 'n avontuur wat ek vir ons beplan het. Die trick is om hom te kry om te commit en in te skryf voor hy heeltemal besef wat presies die avontuur sal behels. 

Die Hessequa Adventure Race was definitief so 'n tipe adventure. 

Kyk dit was by vêr die vêrste wat Juri al ooit te voet getravel het. +-80km as ek dit nie verkeerd het nie. En wat 'n soldier. So sterk gedraf tot die einde. Ek vra liewer nie wat in sy gedagtes aangegaan het tydens ure van vorentoe beweeg nie. 

Ek voel dit was 'n absolute voorreg om so iets saam met my man aan te kon pak en is ons Hemelse Vader ewig dankbaar dat ons altwee die gesondheid het vir so 'n groot avontuur in die natuur. So +-31 ure en 240km se fietsry en draf in 'n ongelooflike mooi deel van ons land. 

Gelukkig is ons nie nogsteeds verdwaal in die donker karoo nag nie 😂 Juri was bekommerd dat ons nooit daar gaan uitkom nie. Maar sonopkoms en 'n lekker koppie koffie was genoeg om ons weer aan die gang te kry vir die volgende dag. 

Dankie @vuurtoring @adventuresouthafrica vir 'n behoorlike avontuur wat ons gestrek en getoets het. 

Dit is definitief slegs een van die eerste avonture van  Scruffy en Fluffy. ⛰️ by @veronegrobler
6
7 months ago
Download
Voor die nuwe jaar heeltemal met ons begin weghardloop wil ek 'n oomblik vat om 2025 te herdenk. 

Dit was 'n onvergeetlike jaar met ups/downs. Oomblikke van geluk en liefde asook tye van hartseer, frustrasie, harde werk en opofferings alles saam ingedruk in die jaar.  Tye wat ek kon deel met die mense wat vir my baie beteken en natuurlik @juridebruyn wat saam my gestaan het deur alles. ❤️

Al die goeie oomblikke wat ek kon vier was niks anders as 'n seëning van God nie. Sy hand was in alles en ek het so baie dankbaarheid vir alles in my lewe. Genade in oorvloed. 🙏🙌

Op 'n nuwe jaar, ek weet nie wat die onbekende inhou nie, maar ek is opgewonde vir die uitdagings wat voorlê in 2026..  🥂 by @veronegrobler
3
9 months ago
Download
'n paar gedagtes aan myself na my 1ste ervaring van 100km hardloop. 🏃‍♀️⛰️ The Rock Ultra 2025

- Dit is nogals vêr... maar tyd gaan eintlik baie vinnig verby. En nee ek kan nie onthou waaraan ek gedink het vir al daardie tyd terwyl ek hardloop nie. 

- Gee nie om hoe goed jy jou nutrition beplan nie, dit is nie so maklik om 'n gel af te force 02h00 die oggend nie, maar baba aartappels for the win. 

- Dit sou 'n goeie idee gewees het om op 43km my kouse om te ruil, maar nou het ek wel 'n paar blase in ruil vir my hardkoppigheid. 

- 'n redbull teen middernag was 'n goeie idee.

- Jou kop is jou sterkste speler, en jy is baie sterker as wat jy ooit sou kon droom as jy jouself toelaat om jou brein en hart te glo en vertrou. 

- Opdraende draf na kilometers in jou bene is nie die probleem nie, dit is die af hardloop wat is. 

- Ek dink ek hou dalk bietjie te veel van hierdie tipe "Type 2 fun"

- Daar is 'n element van lekkerte aan al die onbekendes van so 'n reis. Jy weet nie wat vir jou voorlê, en wat jy als gaan moet deurmaak nie, maar daardie onbekende is deel van die pret. 

- Dit sou 'n goeie idee gewees het om meer gewoont te raak aan draf in die duisternis. En om miskien te weet hoe lank my koplig gaan hou. Indien julle nie weet nie, jou koplig vreet redelik vinnig deur 'n battery. Veral as jy so blind soos ek is en hom fullblast aansit. 

- Dit is 'n absolute voorreg om op die oomblik die gesondheid te kan hê om so 'n groot avontuur aan te pak. Iets wat mens nooit van seker kan wees nie, en wat ek nooit weer as vanselfsprekend sal aanvaar nie. 

- Kry vir jou 'n @juridebruyn 'n lewensmaat wat net so invested in my drome is soos ek self, en wat my toelaat en my help om my avonture 'n realiteit te maak. 

- Daar is nog so baie gedagtes wat ek kan neerpen, maar as slotsom: Ek mag miskien weer so iets aanpak. 

Dankie @therock.ultra vir 'n amazing event. Dit was een vir die boeke. 👏👏 taken in Paarl Rock Nature Reserve by @veronegrobler
8
10 months ago
Download
What a race we have on our hands!!!! 

In the men's race @mjotonic is setting a blistering pace upfront and has now been joined by his pacer and coach @grobler_basson (49kms) 
24 minutes behind him @neliussporty and his pacer @demetrivanrooyen are battling it out with Kevin Spratley for 2nd and 3rd place! 

In the women's race @lodeels_7 and @veronegrobler have been battling it out since the beginning for the 1st and 2nd spot (42kms) with @trailpip around 40 mins back in 3rd! 

These epic pics were shot by @stefan_snaps on our epic floating bridge across the Nantes Dam. 

Follow our stories for more updates as they come in! 

#TheRockUltra2025 #therockultra ##trailrunning #ultramarathon #100km #paarlmountain #Paarl #paarltourism #paarlrocks #trailrunninglife taken in Paarl Arboretum by @veronegrobler
1
10 months ago
Download
Your Innagral Cogmans 50km Women’s champion💥

Cool, calm, and collected — @veronegrobler A humble force of nature and one of the kindest souls on the start line, she reminded us why we love this sport.
She made it look easy. It wasn’t.

With a beautiful blend of joy and grit, she crossed the line with a smile so infectious and a stride so effortless, you’d think she’d just jogged a promenade parkrun — not 50km of some of the toughest (and most beautiful) trail around.

It was a joy to watch her in action, and even more so to hand her the legendary “Cogmans Rock” 🪨 at prize giving — a fitting reward for a class performance.

What a run. What a woman.

We’ll see you back next year… right?

📷 @zaczinn taken in Montagu, Western Cape by @veronegrobler
3
a year ago
Download
🔥🔥 Burning my 20's 🔥🔥

Verjaarsdag celebrations vir @meld18 se 30ste 🍾🥂 Wat 'n vibe en fees om saam jou te kon celebrate. 

#afrikaburn #festival #burningman #dirtythirtyclub by @veronegrobler
0
2 years ago
Download
My adventure partner vir lewe 🤩💍❤️⛰️
@juridebruyn taken in Fish River Canyon by @veronegrobler
4
2 years ago
Download
Dankbaar om so baie familie so naby te hê, en vir al die lekker tye wat ons saam het. Ons mis net vir @anelda.grobler ❤️
#somersetwessquad taken in Somerset West, Western Cape by @veronegrobler
1
3 years ago
Download

Download All

Save the photos and videos currently loaded on this page.

0Photos
0Videos
Ready to download 0 / 0

Keep this tab open until your download is ready.

back to up